Partytjie Tyd!

Blink Ogies is oop vir Verjaardag Partytjies!

Ons pragtige buiteperseel is beskikbaar vir verjaarsdag partytjies op Saterdae en Sondae – die perfekte plek vir pret en speletjies!

Tydgleuwe:
Saterdae en Publieke Vakansie dae:
🔹 08:00 – 12:00  | 🔹 13:00 – 17:00
Sondae:
🔹 12:00 – 16:00

Koste: R850 – 4ure gleuf
Breekskade deposito: R500 (terugbetaalbaar indien geen skade)

Geriewe & Voorwaardes:
✅ Knus bouma en braai-area vir ouers – bring net jou eie hout en eetgerei.
✅ Bring jou eie dekor en skep ‘n pragtige partytjie-ervaring.
✅ Meubels ingesluit: 2 opvou tafels, 20 plastiek stoele & ‘n groot hout kinder partytjie tafel.
✅ Speelpret vir die kinders: Toegang tot die kleuterskool se klimrame.
✅ Toilet geriewe beskikbaar vir gerief.

Maak dit nog meer pret!
Voeg ekstra opwinding by met ‘n slippery slide of springkasteel – beskikbaar teen R450 per item vir 4 ure.

Netheid asseblief!
Maak seker die area is skoon en netjies wanneer die partytjie eindig.

Bespreek nou!
Kontak gerus vir Wanya vir besprekings en navrae.