Kontak ons by

Ligging:
Op die hoek van Chris Hougart en Ockert Straat (nr. 197)
Wierdapark, Centurion

Kantoor nommer:
072 595 3421

Navrae:
Hanri Hanekom
admin@blinkogies.co.za

Skoolhoof:
René De Villiers
skoolhoof@blinkogies.co.za
082 460 4129

Buitemuurs en Partytjies:
Wanya Downing
wanya@blinkogies.co.za
074 240 2027

Het U enige navrae?

4 + 9 =

Ons Kommunikeer

Blink Ogies maak gebruik van die Toddler App, wat alle ouers gratis op hul selfone kan aflaai. Hierdie app dien as ‘n belangrike kommunikasie platform tussen die skool en ouers. Daarbenewens het elke klas ook sy eie WhatsApp-groep, wat ouers direkte toegang tot klasverwante inligting bied.

Ons baba-kamers beskik oor ‘n kommunikasie boekie, sowel as toegang tot die Toddler App, sodat ouers maklik met die personeel in verbinding kan bly. Net soos die ander klasse, sal elke baba-kamer ook ‘n WhatsApp-groep hê vir verdere kommunikasie.

Alle ouers word versoek om ‘n vrywaringsvorm te onderteken waarin hulle toestemming gee vir die gebruik van foto’s van hul kinders op ons sosiale media-platforms en webwerf, in ooreenstemming met die POPIA-wetgewing.